Bunker Walls

Kuilvoermure

Concrete Bunker Walls

Vrystaat Krippe’s silage walls are a good choice as they are 2.4m high and therefore you can hide more silage per surface area than lower silage walls. Vrystaat Krippe’s concrete products are heavier and contain more steel and stronger concrete than any other manufacturer’s. Each casting fits into the next one in “tongue & groove”.

Beton Kuilvoermure

Vrystaat Krippe se kuilvoermure is ‘n goeie keuse aangesien dit 2.4m hoog is en dus kan jy meer kuilvoer verberg per oppervlakte as laer kuilvoermure. Vrystaat Krippe se betonprodukte het swaarder sowel as meer staal in en sterker beton as enige ander vervaardiger s’n. Elke gietstuk pas in die volgende ene in “tongue & groove”.

Tenvolle Gewaarborg

Kan geskuif word

Gebou om te Hou!

Bunker Wall / Kuilvoermuur

 
  • W: 2800kg
R 3 250 excl VAT / voor BTW

Dié Krip vir Jou én Jou Nageslag!

Contact Paul Fouché and his team today to discuss your needs.

Paul Fouché en sy span staan gereed om al u behoeftes te bespreek.