Waterkrippe

Ons betonwaterkrippe het ‘n gladde binneoppervlak, is sterk (60MPa) met verwysing 156 en Y10, Y12 bewapening in.

Betonwaterkrippe is ‘n goeie keuse omdat dit nie deur weersomstandighede beinvloed word nie. Lewendehawe kan dit nie beskadig, verskuif of vervorm nie.

Ronde hoeke maak dit maklik om waterkrippe skoon te maak en te onderhou.

Die beton hou die water koel in die somer waar plastiek en rubberkrippe baie hoë temperature bereik. Dit roes nie en sal enige ander tipe krip oorleef.

Ons giet ons betonkrippe in 7 groottes, nl: