Voerkrippe

Ons betongegiete-voerkrippe is die ideaal vir die voer van landbou lewendehawe. Soos met al ons produkte, is ons betonvoerkrippe verskuifbaar. Met die voerkrippe se gladde binneafwerking is dit maklik om skoon te maak en te onderhou.