Kuilvoermure / Bunkermure

Vrystaat Krippe se kuilvoermure is ‘n goeie keuse aangesien dit 2.4m hoog is en dus kan jy meer kuilvoer verberg per oppervlakte as laer kuilvoermure. Vrystaat Krippe se betonprodukte het swaarder sowel as meer staal in en sterker beton as enige ander vervaardiger s’n. Elke gietstuk pas in die volgende ene in “tongue & groove”.